Modulekode | PHY 163 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | *Hierdie module stem ooreen met die tweede helfte van die PHY 171module. Die vier modules PHY 133, PHY 143, PHY 153 en PHY 163 is ekwivalent aan PHY 171. Enkelvoudige harmoniese beweging en pendulums. Coulomb se wet. Elektriese veld: dipole, Gauss se wet. Potensiaal. Kapasitansie. Elektriese strome: weerstande, resistiwiteit, Ohm se wet, energie, arbeidstempo, halfgeleiers, supergeleiding, emf, RC-bane. Magnetisme: Hall-effe, Biot-Savart. Faraday en Lenz se wette. LR-bane. Wisselstroom: RLC-bane, arbeidstempo, transformators. Moderne fisika: Spesiale relatiwiteitsteorie, golf/deeltjies, fotoëlektriese effek, materiegolwe, kwantumteorie, oneindige potensiaalput, waterstofatoom en -spektra, kernfisika, Rutherfordmodel, nukleone. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | PHY 153 |
Kontaktyd | Funderingskursus, 1 praktiese sessie per week, 4 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Fisika |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App